PAUL BARNARD

Paul Barnard van die Ned Geref Gemeente, Helderberg en sy drie seuns is saam. Paul is besig om 'n enorme bydrae tot elke jongman se lewe te maak en sy seuns is die perfekte Mascot vir die Vasbyt. Die meeste foto's in 2010 is deur Paul geneem. Soek hom op die foto's. Jy sal nie lank sukkel nie.