NA GALLERY
2001 VASBYT GALLERY
TUISBLAD

Hierdie groep het besonder goed presteer. Die meeste is nou reeds gegradueer. Bertus en Chris Buckle het vir die WP Cravenweek gespeel. Bertus het ook vir Suid-Afrika se junior spanne gespeel en is speel tans voorry vir Griekwas se Curriebeker span. DTH van der Merwe (met die groen hemp by die vuur) speel vir Canada heelagter en is ook ingesluit in hul wêreldbeker span vir 2007. Meyer Bosman is die Cheetahs se gereelde senter en hy het ook reeds twee toetse vir Suid-Afrika as loskakel gespeel.