VICTORIA FALLS |
||
Victoria Falls is Suider-Afrika se avontuur mekka. Die valle was pragtig, maar die bungi en witwater "rafting" sal die ouens beslis langer onthou. Om op 'n bugi-bord die magtige Zambezi aan te durf is geen grap nie. Dit het die ouens gou uitgevind. Dat dit regtig lekker is het niemand betwyfel nie. |
||
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|