MAKGADIGADI PANNE EN NXAI PANNE |
||
![]() |
Die Kalahari was vanjaar so nat soos wat Noag dit laas geken het. Ons het dae lank vasgesit en moes die bakies soms letterlik dra. Ongelukkig is daar min foto's in die stresvolle tye geneem. Ten einde laas is daar besluit om die roetemars by Nxai panne te doen en nie die Sentraal Kalahari aan te durf nie. Ons het nie ons duik toerusting saam geneem nie. Die gesukkel in die modder was 'n avontuur, maar ook 'n uitputtende ervaring. Almal was dit eens dat dit waarskynlik die hoogtepunt van die toer was. |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
|