Khama Rhino- en Klein Kariba- Huiswaarts |
||
Ons het die laaste aand by Klein Kariba buite Bela Bela gebly. Die volgende oggend is die Wevells asook Charles en Julius deur hul ouers kom haal en Thys Louw se ouers het hom op die lughawe in Johannesburg ontmoet. Die res van ons het na Kaapstad gevlieg. |
||