HENTIESBAAI

Die Kalahari-Vasbyt het soos gewoonlik in die Namib woestyn afgeskop. Die ouens het die avonture met die Qaud-bikes baie geniet terwyl daar min sukses met die visstokke was.

Duin sewe het die heel beste uit ons gehaal.

Die akkommodasie was gerieflik en die ouens het oujaarsaand lekker gekuier.