Sentraal Kalahari |
|||||
|
|||||
| Ou Vuilbaard is ook altyd in die omgewing. Kyk mooi op die onderste foto''s en jy sal sien dat die koning van die oerwoud wag hou in die agtergrond. Sou jy nie ook onrustig raak as daar 30 sulke vuil manne deur jou tuin begin stap nie? | |||||
| Onder. Die Oakdalers wys spiere of dalk net dankbaarheid dat die moordende roetemars verby is. Vlnr Nardus Droomer, Paul De Wet, Christiaan Blignaut, Nel Kotze, Japie Bothma, Andries Rossouw, Daniël Bauermeister en Henco Nel. | |||||
|
|||||
Regs. Die Paul Roosers te wete David Rabie, Andries Janse Van Rensburg en Koos Roux geniet die feit dat die roetemars klaar is. |
|||||