Pierre Blake |
||
|---|---|---|
|
Pierre is vanjaar in matriek aan die HLS Boland. (Sy foto's verkuil nie. Hy laat die meisies omdraai.) Pierre het homself onderskei as 'n stil ou wat altyd besig is om sy ding te doen . Pierre is trots op die beginsels van die Kalahari Vasbyt en die ander Vasbyters is trots op hom. Hy wil volgende jaar landbou studeer. Meisies is welkom om hom te kontak. Sy sel 072 2260472. Hy is gebore op 19 Mei 1989. Hy bly buite Wellington. |
|
|
||