Max Walker |
||
|---|---|---|
|
Max Walker is in Gr 11 in die HS Duineveld in Upington. Alhoewel hy fisies een van die kleiner ouens op die kursus is, was hy beslis ook een van die heel bestes. Sy uithouvermoë is verstommend. Boonop is hy ook een van daardie mense met wie almal maats wil wees. Max geniet dit om met Qaud-bikes te ry. Sy pa is duidelik sy held. Miskien is dit die hoof rede waarom Max so gebalanseerd is. Max het nie 'n meisie nie. Hy is gebore op 22/08/1989.
Sy sel nr is:072 8708161 Max sê." Die roetemars was vir my die hoogtepunt. Dit was 'n uitdaging wat ek graag weer sal wil doen." |
|
|
||
|
||