Luan Aucamp

 

 

 

 

 

 

Luan is vanjaar in matriek aan Paarl Boishaai. Hy was besonder gewild tydens die Vasbyt en het uitstekend gevaar op alle terreine. Luan het die instrukteurs beindruk met sy hoflikheid. Luan speel graag rugby en kuier saam met pêlle of sy meisie. Hy is op 04 Des 1988 gebore. Sy pa boer buite die Paarl en hy is in die koshuis. Sel 082 6618521
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Luan sê: "Ek is trots om 'n Vasbyter te wees. Dankie vir 'n baie lekker toer"

 

 

 

 

 

 

   
 

NA GALLERY

TUISBLAD