Johan Blom

 

 

 

 

 

 

Johan Blom was vanjaar die oudste vasbyter. Hy kom van Napier waar hy verledejaar matriek met ses onderskeidings geslaag het. Johan is 'n besonder aangename persoonlikheid. Dit en dié feit dat hy die meeste ouens met die algemene kennis kon help, het hom baie gewild gemaak. Johan is vanjaar in Huis Visser op

Stellenbosch waar hy ingesneurswese studeer.

Johan het nie tans 'n meisie nie. Die feit dat sy versameling foto's (van girls) sommige ander vasbyters groen gelaat het, is 'n bewys dat hy baie gewild onder die meisies is. Dit is 'n ope vraag wie die gelukkige Matie gaan wees wat hom van die boeke gaan verlos?

Sy Sel Nr is.072 7132801

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 

NA GALLERY

TUISBLAD