Hugo Smit

 

 

 

 

 

Hugo Smit is vanjaar in matriek aan Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch. Hugo is 'n diep ou met 'n baie gesonde sin vir humor. Almal het van Hugo gehou. Hy het veral beindruk met die wyse waarop hy die groep bymekaar gehou het. Hugo is 'n mens-mens. 'n Persoon wat regtig omgee en wat sy heel beste vir sy vriende doen. Hy is geboreop 27 Okt 1989.. Sy nr is 072 6073328.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 

NA GALLERY

TUISBLAD