Freek Van Loggerenberg |
||
|---|---|---|
|
Freek is vanjaar in Gr 11 in die Hoër Landbouskool Marlow. Hy het reeds sy OP kleure verwerf in tweekamp en die prestasie herhaal enkele dae na vanjaar se Kalahari Vasbyt. Hierdie sening se ouers boer naby Aberdeen in die Oos Kaap. Sy pa het hom reeds vroeg die kunsies van taai wees geleer en van opgee weet hy niks. |
|
|
Hy het nie 'n meisie nie en die wat wil bel is welkom. Hy is gebore op 18 Januarie 1990. Sell Nr 072 7745251 Freek sê. Dit was 'n taai en lekker belewenis. Dankie vir als." |
|
|
||