Emile Thesnaar

 

 

 

 

 

 

Emile Thesnaar het die Kalahari Vasbyt geslaag. Hy was ons nie amptelike tegnikus en het gesorg dat die rekenaars, oorhoofse projektor en elektrisiteit altyd funksioneer.

Emile bedryf reeds sy eie rekenaar onderneming. Hy is in 2007 in matriek. Hy dien op die leerlingraad van sy skool en is daar ook bekend vir sy besondere tegniese vaardighede

Emile sê: Dit was hard en dit was lekker. Ek is bly ek het dit gemaak VASBYT BO.".

riek aan die Hoër Jongenskool Paarl.

Gr. 12 Gebore 15 Mei 1989
Het jy meisie? Nee
Hy slaap in 'n boxer
Hy woon in die Paarl
stuur e-pos vir Emile. Hi Emile
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

GALLERY