Anshlin Peterson

 

 

 

 

 

 

Anshlin Peterson is 'n introvert met 'n sterk wil en baie goeie opvoeding. Hy is vanjaar in matriek aan die HS Grabouw. Hy beskou die roetemars as die moeilikste ding wat hy nog gedoen het. "Dit is 'n marteling" Die PT was erg en die res baie lekker. Anshlin is op 28 November 1988 gebore.
 

 

 

 

 

 

 

Anshlin se pa sê. "Dankie vir u deelname in die vorming van my seun se karakter en menswees. Die toer het geweldig baie vir hom beteken.".

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 

NA GALLERY

TUISBLAD