Marnus Jacobs |
||
|---|---|---|
|
Marnus Jacobs is gebore en het groot geword in die Kalahari. Hierdie jongman van Kakamas is superfiks en het 'n onbreekbare wil om te wen. Dit was asof die Kalahari Vasbyt vir hom gemaak is. Hy het gehardloop, gesing, geloop en gespeel asof dit die eenvoudigste taak op aarde is. Marnus is in gr 11 aan die HLS Boland |
|
|
Hy het nie 'n meisie nie. Hy slaap in 'n bokser en ek vermoed hy draf rond vir ontpanning. Hy beweer dat kuier een van sy stokperdtjies is, maar dit is moeilik om te glo. Sel Nr 084 5692258 |
|
|
||