Marcél van der Wath

 

 

 

 

 

 

Marcél is vanjaar (07) in matriek aan die Hoërskool Outeniqua in George. Hy het homself onderskei as 'n vasbyter met 'n baie warm persoonlikheid. Hy het die "white water rafting" die meeste geniet en die bungy gehaat. Die roetemars was die moeilikste, maar daar was nog "ietsie" wat hy nie sal wil oordoen nie. Die Qauds was great. Marcél het 'n meisie. Sy sel nr is 076 4625262.

 

 

 

 

 

 

 

Marcél sê. "Die roetemars was erg, maar ons is almal bly dat ons dit gedoen het. Dit het my gehelp om te besef dat enige iets moontlik is, Die vasbyt het my lewe gemaak. "

 

 

 

 

 

 

 

   
 

NA GALLERY

TUISBLAD