James Genis |
||
|---|---|---|
|
James Genis is 'n leier wat deur sy voorbeeld en gesindheid 'n inspirasie vir ander Vasbyters is. Hy "verloor" homself nooit. Hy bly kalm onder die grootste druk. James is in Gr 11 in Paarl Boishaai. Hy het nie tans 'n meisie nie, maar is baie gewillig om die regte persoon te ontmoet. James beskik oor die ridderlikheid waarna ander Vasbyters streef. Sel:0726205208 |
|
|
||
James Genis sê: "Baie dankie. Ek het dit baie geniet. Ek voel soos 'n wenner noudat ek terug is by die skool".
|
||