Handré Oosthuizen |
||
|---|---|---|
|
Handré Oosthuizen is nie 'n ou wat baie praat nie. Hy is lief vir sy rekenaar. As dit by vasbyt kom , bewys hy dat die rekanaar generasie nie 'n millimeter hoef terug te staan, vir hul breker pa's nie. Handré wat in gr 12 in Paarl "Boishaai" is, het nie 'n meisie nie, maar hy is baie bereid om te leer! Hy swem graag en speel rugby en krieket. Hy stel in die Sielkunde belang en wil graag 'n jaar in Amerika gaan werk, voordat hy finaal oor 'n loopbaan besluit. Hy slaap in 'n bokser en loop graag kaal bollyf rond. Hy is gebore op 6 Maart 1989. Sy sel nr: 0723675381 Handré sê. "Ons het baie swaar gekry. Ons is gedryf deur mekaar en 'n wil om te wen. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring." |
|
|
||
|
||