Freddie van Jaarsveldt |
||
|---|---|---|
|
Freddie is vanjaar in gr 11 aan Paarl "Boishaai". Hy is op 5 Jul 1989 gebore. "Die roetemars was 'n marteling, maar daarom is ek nou trots dat ek dit kon maak." Freddie het erge hoogtevrees gehad en daarom was die "bungy" ook nie maklik nie. "Ek het my hoogtevrees oorkom en wens ek kan dit weer doen" |
|
|
"Ek het 'n meisie, ja maar .. ja ek het 'n meisie" was sy onseker antwoord op die vraag. Hy het geen gunsteling fliek nie, maar beskou "Prison break" as sy gunsteling reeks. Hy slaap in 'n bokser, speel, tennis, rugby en het ook al see-en-sand- gedoen. Oor sy gunsteling hemp en kleurkan daar ook nie vrae wees nie! Sy sel Nr.084 6594650 |
|
|
Freddie sê: "Baie dankie vir wat die Vasbyt vir my beteken het. Dankie vir oom se kennis en die feit dat oom dit met ons gedeel het. Die Vasbyt sal altyd vir my 'n hoogtepunt bly". |
|