Ettienne Odendal

 

 

 

 

Ettiene Odendal is in matriek aan die HS Grabouw. Hy is 'n dagskolier wat op Botrivier bly. Hy speel flank vir sy skool se eerstespan en hy presteer ook in middelafstand atletiek. Sy bynaam is Attie en hy praat te min om uit te vind of hy wel 'n meisie het. As hy die geleentheid kry skroom hy nie om te sing nie. Sy sel nr is. 076 6618168. Hy is gebore op 21 Aug 1989.

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 

NA GALLERY

TUISBLAD