Basson Ackerman

Basson is in matriek aan die HS Outeniqau in George. Hy het die pelle tydens die Vasbyt baie geniet. PT was OK en die roetemars onbeskryflik "daar is geen woorde nie". Hy het gelydelik verbeter en was die tweede beste in die finale tydtoetse. Bason is oortuig dat die Vasbyt een van die beste dinge is wat hy nog gedoen het .
 

 

 

 

 

 

 

 

Gebore: 21 Mei 1989  
Het jy 'n meisie? Nee
Sel Nr:.0836574031
Hy slaap kaal.
 
Basson sê. " Baie dankie vir 'n onvergeetlike toer. Ons het soveel van oom geleer."

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 

NA GALLERY

TUISBLAD