ALGEMEEN

 
Kobus (Paarl Boishaai), Anel en Sunette van Paarl Gim in 'n baie deurmekaar kamer.
Anel en Natania
Graig van HJS Paarl kyk toe terwyl Slak (Paarl Gim)sy bottel drink.
Drie inwoners van
Worcester te wete Lerine, Annelle en Theo geniet 'n oomblikkie
'n Geheim word gedeel.
Ons ouens soek geseskap by vreemde meisies
 
Kobus en Marike glo beslis dat 'n Temba toer die regte plek is vir romanse.
 
Louw De Wet van HTS Drosdy
Stephanie, Liske (HS Charlie Hofmeyer), Natanie en Lerine (Worcester Gim) in Venisië
Graig, Anel, Frank en Oupoot met 'n "onwettige" bier in die kamer.
Marc (HJS Paarl) saam met Jackie Chan op die Eiffel toring
Helene (HMS Paarl) Andrea, (HS Punt)Juliana (Paarl Gim) en Esté Theron.
Kirsty en Marc in 'n ontspanne luim.
Vlam,Handré,Dirk, Ivy Conrad, Jurg en Jan rus 'n bietjie terwyl 'n vreemde omie sy brood eet.
Jan, Handré, Jurg en Vlam wys watter musiek hul verkies,
As ons toerpa moeg word rus hy. Dit maak nie sak waar nie!
Theo, Tim, Oupoot, Jurg, Slak, Graig en Louw ontspan.
Louw van HTS Drosdy en Conrad van Upington betaal die prys van gisteraand se laatnag.
Handré Oche, Conrad Gresse en Jurg gereed om Europa storm te loop.
Miskien weet Louw, Graig, Gawie en André wat hul hier probeer doen. Francois lyk of hy ook wonder.
In gesellige luim iewers op straat
Anelle de Jager van Worcest Gimnasium geniet 'n uitaliaanse happie.
Het Dirk Loots vir sy ma 'n ahndsak gekoop?
Sunette en Anelle
Verushca en Anelle met hoede.
Slak benut die baie ruimte in die trein om 'n slag goed te rus.
Vulla maak vir Louw baie opgewonde.
 
Dirk en Anelle
'n Tipiese kamer met stapelbeddens
 
 

TO GALLERY

 

 
 

NA TUISBLAD

HOME PAGE