Europe Jip Tour Facebook

VENICE 2011

Ons het ure gewag op die stasie voordat ons ten einde laas 'n bus na die kamp gekry het. die busse loop eenvoudig nie meer in die middae nie. Natuurlik het dit nie die Tembane afgesit nie. Hulle het sommer afgekoel in 'n fontein.

Ons was betyds vir die moeder van alle partytjies in ons kamp. Hier het die jongmense regtig lekker gekeuier en sommige net te lekker. Die besondere groep het hul oor die algemeen goed gedra op 'n aand wat die versoekings waarskynlik baie groot was.

Ons was vandag heeldag op die eilande van Venisië. Dit was warm, maar lekker en intressant.