PARIS 2011

Parys is een fantasties plek. Veral as daar 'n jong klomp van Suid Afrika is en die weer speel boonop perfek saam.

Ons het Notre Dame besoek, in die Champs Elysee gestap, "geshop" geëet, Mont Marte plat geloop, Versailles besoek en natuurlik ook die Eiffel Toring gesien.

Die piekniek ete by die Eiffeltoring was een reuse sukses. Ons het tot middernag op die gras agter die eiffeltoring gekuier. Verseker nog 'n hoogtepunt van die toer.