Europe Jip Tour Facebook

NICE en MONACO 2011

Nice was stunning, cool en het gekook. Ons was heeltyd vry en het geswem, gekuier en natuurlik geshop. Die water was heerlik warm, die mense mooi, die kuierplekke het geruk. Als was cool niks was sif nie. Ons moes egter gewoond geraak het aan n see sonder sand en ou tannies wat hul self op snaakse maniere ontbloot, dit is egter 'n stad wat ons vir altyd sal onthou wat regtig alle verwagtinge oortref het, wat n great manier om Frankryk af te sluit... (Dewald Muller) Ai Dewald hoekom het jy my nie kom roep toe jy die tannies sien nie. Ek hoor hul was 28. Ek raak nogal gou gewoond aan ou tannies van 28 wat hulself op snaakse manier ontbloot.(Andries)
Dit was heerlik om in Monaco ander ryk mense te sien.