|
|||||||
|
|||||||
Geen somer besoek aan Lucerne is volledig sonder 'n besoek aan Mount Pilatus nie. Ons het vir 'n ander halfuur deur die mooiste omgewing denkbaar op 'n meer gevaar. Daarna het ons die steilste treinspoor of funicular (48 grade) tot bo op die berg geneem, Die uitsig was onoortreflik. Terug het ons eers 'n reuse kabelkar gery na 'n plek waar ons bop slees kon ry. na die groot pret het kleiner kabbelkaaretjies ons toe vir 11 km geneem. Die laaste skof was in ;n bus. Ek sou stunning verby, maar ons toerleier noem die asemrowend. |
|||||||
|
|||||||