FLORENCE 2011

Floraans was warm. Miskien was dit die oorheersend impak wat die plek op ons geheue gehad het. Die oom was ook nie in 'n goeie bui nie en ons ook nie te soet nie. Na 'n vroeë aand in die bed (simmige vrywillig en ander gedwonge) sien ons nou weer kans vir die toer.

 
   
   
Europe Jip Tour Facebook