FERRY 10

Die skip was 'n reuse verrassing. Dit was baie luukser as wat ons verwag het. Almal het die nag geniet, maar die fotograaf was te vaak om foto's te neem.