Onder is fotos van die Victor Emmanual monument, Patheon, Trevi Fonteine en ook die Spanish steps. Heel onder is 'n groepie in die Vatikaan.
Vanaand gaan ons afskeid neem en more vertrek ons. Almal verlang huistoe, maar almal besef dat hul die toer baie sal mis. Vanjaar se toer was moeilik vanwee die optrede van skurke wat ons beroof het. Almal het saamgewerk 'n reuse sukses van hierdie toer gemaak. |