NICE 10

Ons het regtig lekker gekuier in Nice. Ons hotel was by die strand. Daar is selfs in fonteine geswem en net lekker mal gegaan.

Regs: Mensig dit is lekker. Julle kan my, maar glo. Ek is net so eerlik as wanneer ons vir die oom se ons slaap saans betyds. Regtig op 'n Temba-Jip toer jok ons nooit...

Onder: Sal ons of sal ons nie? Die polisie is ok, maar die oom hou niks daarvan as ander ook stout is nie.

Die foto's vertel hul eie storie van baie pret en avontuur.

 
Onder is Nice deur die lens van ons vroulike pupperatzi.