Dag twee in Londen het regtig goed afgeloop. Dit sluit ons skoensole in, want ons het ver gestap...
Vanaf Trafalgarplein, na Buckinghampaleis, Westminister Abbey en toe Big Ben of the houses of Westminister om meer korrek te wees. Hier het ons betogers ontmoet en toe wou ons met die trein na The Tower of london. Die treine het nie gewerk nie. voetslaan en busse was ons voorland.
Vanaf The Tower of London het ons na madam tussauds gegaan en die dag daar afgelsuit op 'n hoogttepunt. Altans in sover dit die oom aangaan. Hy weet sekerlik nie wat vanand gaan gebeur nie..