Ons treinreis vanaf Genoa na Pisa en Floraans was anders as die vorige dag, sonder enige voorval.
By pisa het ons 'n paar foto's geneem, voordat ons Floraans getref het. Ma en Pa mag dink ons bestudeer kuns. Nou ja, straatmarkies, leer artikels en roomys is ook kuns. Boonop het ons twee museums besoek en ons verwonder aan die Dawid beeld. |