VENICE 09

Die weer het vanjaar goed saamgespeel en dit was glad nie so warm soos wat vorige groepe ervaar het nie. Die stad met sy watertrate is deeglik verken. Daar is baie geloop, maar ook van die Vaporetta (waterbusse) en gondels gebruik gemaak. Selfs 'watertaxi" is ingespan.

Camping Fussina, ons blyplek was ongetwyfeld die hoogtepunt. Daar is eers "boeresport" gehou en toe gedans dat die biesies bewe.