Temba Youth Tours

NICE en MONACO 09

Ons het lekker geslaap, maar ook die prentjie mooi omgewing vanaf ons trein geniet. Die Franse Riviera is 'n besondere vakansie plek en dit is duidelik dat die drie dae baie geniet sal word. Daar is take soos klerewas wat gedoen moes word, maar dit was veral die strande wat gewild was.

In Monaco het ons gesien en ervaar hoe die heel rykste mense leef. Vir party was die peperduur bote die aantreklikste twerwyl ander die motors bewonder hewt en nog ander weer die mooi klere en juwele.