LUCERNE 09

Ons het met hierdie blitsvinnige trein vanaf Parys na Basel en vandaar met 'n sitsers trein tot in Lucerne gereis. Die plek is prentjie mooi. Ons kan nie wag vir dit wat ons more gaan beleef nie.