FLORENCE en PISA09

Die treinreis vanaf Nice na Florence het veel langer gevat as wat ons gedink het. Boonop was die oorvol treine nou nie juis 'n plesier nie. Altans nie voordat ons opgeklim en dinge lewe gegee het nie.

Ons het eers Pisa besoek en toe net voor middernag aandete geniet. Vandag het ons Floreaans met sy bekende kunswerke besoek. die Dawid beeld bly 'n groot aantrekkingskrag, maar die hoogtepunt bly die baie vrye tyd.