Amstrerdam is anders... Ons het "geshop" en ook die belangrikste besienswaardighede besoek. Almal sien uit na Parys, maar ons neem tog swaar afskeid van hierdie stad met sy besondere geboue, perversie atmosfeer, dwelms en talle winkels. Dalk sal die harings en Zoute droppe om verkeerde redes vir lank onthou word, maar niemand kan twyfel dat Amsterdam 'n besondere everang was nie. |