FOTOS VAN VENISIë 08 |
|
![]() |
![]() |
Venisië is onbeskryflik en dit word letterlik bedoel. Dit gaan nie oor gondels of waterstrate nie. Dit gaan oor 'n atmosfeer wat nie beskryfg kan word nie. Vanjaar se groep het dit beter verstaan as hul voorgangers. Om net te sit en die lekkerte van die besondere plek jou eie te maak sit nie in elke tiener se broek nie. Die feit dat dit nie warm was nie en daar byna geen muskiete was nie, het ook bygedra tot 'n wonderlike besoek. |
|