FOTOS VAN NICE EN MONACO 08

Twee dae saam met die wëreld se rykstes langs die Franse Riveira is beslis net wat enige jongmens soek na 'n week se museums en ander besienswaardighede. In Monaco het ons gedroom en ook die pad gestap wat vir die beroemde Grand Prix gebruik word.