FOTOS VAN LUCERNE 08

Lucerne is altyd 'n hoogtepunt en vanjaar het die weer boonop saam gespeel... Ook net tot op 'n punt. Dit was 'n pragtige dag, maar hewige reënbuie het ons tradisionele fondue ete die aand uitgereën. Ons moes, maar met pizzas tevrede wees.

Die besoek aan Pilates, die bootvaart en die winkels het die prentjie mooi omgewing perfek afgerond.