FOTOS VAN LONDEN 08 |
|||||
|
|||||
Die vlug was deksels lank en toe word ons boonop nog vertraag in Amsterdam. Ons kuier lekker in Londen en dit maak alles die moeite werd. Die moltreine neem ons net waar ons wil wees en teen vanmiddag ken ons Londen goed. Ons was nie almal stroop soet die eerste aand nie, maar gelukkig was die oom darem nie te kwaad nie. Dit is wonderlik en lekker om hier te kuier. |
|||||
|
|||||