FOTOS VAN FLORENCE EN PISA 08

Florence is Europa se Kunsstad. Die Uffuzi en Akademia museums is besoek. Dit is egter die jeughostel wat hier die meeste aftrek gekry het. Vanaf Florence na Rome het ons weer per trein gery.