FOTOS VAN VENISIë 08

In Venisië aangekom het ons die wonder van waterstrate waardeur. Ons het op die Gondels gery en in die strate rond gewandel. Hier het ons ook die "ander" toer gekry en saam met hulle aandete en ontbyt geëet. Ters het vir Oom Andries gewys waar Dawid die wortels gegrawe het. (Hy het verneuk, maar ons laat hom maar in die waan leef dat hy gewen het. Aerwee)