FOTOS VAN ROME 08 |
|||||
Rome was ons laaste bestemming en was vanjaar vrek warm. Wanneer mens in Rome stap voel dit of jy in die Geskiedenis in loop. Petrus en Paulus se tronk, die Colloseum en Vatikaan en die Roman Forum is alles betowerend. Ongelukkig moes ons na Rome terug gaan huis toe. Hopelik het 'n tikkie van die Italiaaners se passie ons aangesteek. |
|||||
|
|||||
|
|||||