FOTOS VAN PARYS 08

Parys is die stad van liefde. Aangesien Ters die enigste man op die toer was, moes hy en Marni, maar vir namens ons ook verlief wees. Gelukkig het ons Versailles, die Notre Dame, die Eiffel Toring en die Louvre vir ons gehou. Die weer was baie lekker en die verblyf was gemaklik.