FOTOS VAN LONDEN 08 |
|||||
|
|||||
Ons het op 29 Junie in Londen aangekom. Die lang vlug het ons uitgeput. Die uitputing het egter nie die opwinding gestuit nie. Ons het London op horings geneem. Ons het die res van die wêreld bietjie gewys HOE mens moet toer.
|
|||||
Na 'n baie lekker kuier in Londen het ons om 04:00 die Trein gevat na Harwick. Ons het op 'n Ferry gevaar tot by Hek van Holland. Hier het ons toer leier 'n effense "terugslag" gehad, maar gelukkig het Ters dit ook oorleef. |
|||||