FOTOS VAN FLORENCE EN PISA 08 |
|||||
|
|||||
Florence is die stad van kuns. Michelangelo, Da Vince, Machiavelli en Raffael is maar net enkele van die groot name wat in Florence naam gemaak het. As jy deur die strate loop is daar altyd kunstenaars wat oral rondom jou die wêreld met hul kunswerke verewig vasvang. Ons het na die Uffizi en Akademia gegaan. Sommige het bietjie gebloos vir die Dawid beeld. Verder het ons lekker inkopies gedoen in die talle "goedkoop" winkels. Natuurlik het ons ook die stad Pisa met sy bekende toring besoek. |
|||||