FOTOS VAN AMSTERDAM 08

Amsterdam is 'n stad wat mens se wêreld oop maak. Ons het in die Rijksmuseum van die wêreld se beste kunswerke gesien. Ons het egter ook beleef hoe die verval van morele waardes mense se lewens vernietig.