gt

VENICE

Venice is "stunning". Die weer het uitstekend saamgespeel en die romantiese atmosfeer het die manne se hormone lelik deur mekaar gemaak. Dit kan ook mos nie anders nie. In die hele Europa is daar nie nog sulke mooi meisies as die 23 wat saam met ons toer nie.

Ons het darem ook baie geleer. Ons verstaan al meer hoe die ekonomie werk, wat inflasie veroorsaak en dan verstaan ons ook hoe dit alles in die Geskiedenis van Europa inpas.